CCS
CCS Events
CCS Libraries
About CCS
CCS Projects
BRICS
CCS Highlights


Solidarity



Address: Weslaan 267 Centurion
City: Johannesburg
Country: South Africa
Postal Code: 0046
Phone Number: 012-643 8500
Fax Number: 012-663 3808
General Information:
Solidariteit is die oudste onafhanklike vakbond in die land. Die Mynwerkersunie - soos wat die vakbond bekend gestaan het - is geregistreer in 1913. Die vakbond het onder mynwerkers ontstaan in die tyd net na die Tweede Vryheidsoorlog toe werkers besonder weerloos teen uitbuiting in die myne was. Tydens die 1922 - staking is meer as 200 lede doodgeskiet in die skermutselings met die Smuts-regering. In die 1980's het die MWU met sy supervakbondveldtog uitgebrei na die chemiese-, elektriese-, telekommunikasie,- en staalbedrywe. In die 1980's het al hoe meer algemene bedrywe by die vakbond aangesluit. In 1999 is Uniklub, 'n spesiale afdeling vir individuele lede gestig.

In 2001 het Solidariteit ontstaan na die inskakeling van die Suid-Afrikaanse Werkersunie (SAWU), Denelunie, Karweiersunie en Bosbou- en Plantasiebestuursunie by die Mynwerkersunie. In 2002 het nog drie vakbonde, die Suid-Afrikaanse Motorunie (SAMU), die Suid-Afrikaanse Versekeringsunie en die Assosiasie van Meterologiese en Aanverwante Werkers hul gewig by die Solidariteit-beweging ingegooi. Solidariteit is die grootste onafhanklike vakbond in Suid-Afrika met 128 000 lede en verteenwoordiging in die myn-, staal,- telekommunikasie-, ingenieurs,- chemiese,- elektriese-, motor-, rubber en algemene bedrywe. Individue, professionele persone en bestuurslui kan aansluit en voordeel trek uit Solidariteit se dienste en produkte.
On The Web 
mwu@mwu.co.za


 Community Organisations Websites
  Nyc indymedia 
 Cascoland 
 Indymedia South Africa 
 United African Alliance Community Center  
  Wits Digital Arts 
 Deepdish tv 
 Africans Way 
 Papertiger TV 
 StoryCorps 
 This Is Where I Need To Be: Oral Histories of Muslim Youth in NYC  
 Chatsworth Community Activists 
 Kush 
 Scribe 
 Allied Media Conference 
 South African History Archive 
 Artbakery 
 Bushradio 
 Prometheus Radio 
 Black August 
 Malcolm X Foundation 
 Alternatives 
 Watengwa 
 Chimurenga 
 Kwani 
 The Freedom of Expression Institute (FXI)  
 Khanya College 
 News & Letters 



|  Contact Information  |  Terms of Use  |  Privacy